Weg!

EET HIER

Rubicon-restaurant

-

Bestel ’n Rubicon-ontbyt vir R75, bobotie vir R53 of ’n biefburger vir R65. Hulle verkoop ook koekies (R25 vir ’n pakkie koffiekoek­ies) en ander tuisgemaak­te lekkernye. Waar? Die suidoostel­ike rand van die dorp. Oop Daagliks van 7.30 vm. tot laat (die kombuis maak om 8.30 nm. toe). Kontak 083 659 3271 (Elizma) of bestel etes soos Weisswurst (R95) en Bernie’s Lunch (R125 – ’n eetbord met kase, ham, salami, ensovoorts). Konfyt en ingelegde goed is ook te koop. GPS S30.80419 E27.94566 Kontak 083 267 6534 (Bernard); bernie@bernies brewery.co.za

 ??  ?? AARBEI, ’SEBLIEF. Erin Fitt, Tannah Cocking en Erin Nyland (almal 12) van Durban geniet ’n melkskomme­l by The Clay Café. Die hond se naam is Biscuit.
AARBEI, ’SEBLIEF. Erin Fitt, Tannah Cocking en Erin Nyland (almal 12) van Durban geniet ’n melkskomme­l by The Clay Café. Die hond se naam is Biscuit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa