Weg!

VOORAF

-

Sê jou sê – bl.12 Kyk hier – bl. 18 Nuus – bl. 20 Veldfeite & Aftrekplek – bl. 22 Groot getalle & Sterreweg – bl. 24 Ons gesels met – bl. 25 Ontmoet die skrywer – bl. 26

Ek en my vriend Hennie Storm is kranige voëlkykers en amateurfot­ograwe, en was gelukkig genoeg om plek te kry in die gewilde aasvoëlsku­iling (inlas) in die Giants Castle-natuurrese­rvaat in die Drakensber­g – ons moes ses maande vooruit bespreek! Dié reservaat huisves ’n bevolking van die skaars en bedreigde baardaasvo­ël. Met ons besoek het ons ook rooiborsja­kkalsvoëls en kransaasvo­ëls gesien. Selfs ’n opportunis­tiese rooijakkal­s of twee het kom gesig wys.

Die hoogtepunt was toe ons sien hoe ’n paar baardaasvo­ëls in die lug baklei, en ek hierdie foto kon neem.

Die verblyf in Giants Castle se ruskamp was puik. Hierdie ervaring is beslis boaan my lys van spesiale oomblikke in die natuur.

ZIES VAN ZYL, Vanderbijl­park

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa