Weg!

Kom saam, teken in en wen!

-

Skryf aan ons en wen ’n prys!

Zies wen ’n Jolly Trolly ter waarde van R2 500. Die trollie is taai, weeg net 12 kg en kan tot 65 kg dra. Die sterk seilmateri­aal kan maklik afgehaal word om te was. Vou dit op en neem dit saam as julle gaan kamp, markie of strand toe gaan vir die dag of as jy in die tuin werk. Dit vou op in twee sekondes. Gaan na

trolleycom­pany.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa