Weg!

Ek ruik ’n jagluiperd...

-

Ons het onlangs drie jagluiperd­s op dié klipstapel tussen die Skukuza- en Pretoriusk­op-ruskamp gesien. Toe ons by hulle verbyry, het ek die foto geneem van my man, Albie, se profiel met twee van die jagluiperd­s in die agtergrond.

ENA WESSELS, George

Wil jy ook mooi foto’s neem in die park? Beplan jou toer soontoe met Weg se Krugergids. Dis tans op die rak, of bestel een by winkel.weg.co.za teen R55.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa