Weg!

KYK HIER

-

Sneeu bedek die berg in die Matroosber­g- private natuurrese­rvaat op die plaas Erfdeel naby Ceres. Matroosber­g is die hoogste punt (2 249 m) in die Boland en gewoonlik die eerste in die Kaap en omstreke waar sneeuvlokk­ies in die winter val. Die reservaat het slaapplek vir diegene wat in die sneeu wil kom speel, asook heelwat aktiwiteit­e. Gaan na matroosber­g.com vir meer inligting.

 ?? FOTO SHELLEY CHRISTIANS ??
FOTO SHELLEY CHRISTIANS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa