Weg!

ONTHOU!

-

Die Postbergde­el van die Weskus- nasionale park is bekend vir sy mooi veldblomme. Dis elke jaar net in Augustus en September oop – maak nou ’n plan om daar te draai.

Koste R70 per volwassene; R35 per kind (gratis met ’n Wild Card) Oop Elke dag 9 vm.-5 nm.

Kontak 022 772 2144

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa