WEET VOOR JY WAAI

Weg! - - Reis Namibië -

Wil jy saam met Rey ry? Kon­tak

cat­nap@mweb.co.za of 027 718 1905 om te hoor wan­neer 2018 se Ka­o­ko­toer sal wees. Die toer duur ge­woon­lik so­wat 17 dae en ver­trek van S­pring­bok af.

Jy kan met jou eie voer­tuig ry, of een by Rey-hul­le huur (en dit self be­stuur) óf saam­ry in een van hul­le voer­tuie. Hoe­veel kos dit? Hier­die pry­se was die 2017-pry­se en sal dus styg vir 2018; ge­bruik dit bloot as rig­lyn: Dit kos R1 000 p.p. per dag in­dien jy self be­stuur in jou eie mo­tor – die prys sluit oor­nag­ta­rie­we, per­mit­te en maal­tye in.

Jy kan saam­ry in een van Rey-hul­le se bak­kies teen R1 500 p.p. per dag. Hier­die prys sluit brand­stof, ’n be­stuur­der, kam­peer­toe­rus­ting, oor­nag­ta­rie­we, per­mit­te én maal­tye in. Ver­ken die land op jou eie Na­mi­bië is wyd en hoe­wel die Ka­o­ko­veld gro­ten­deels 4x4-wê­reld is, kan jy son­der vier­trek dees­dae mak­lik by die E­pu­pa­wa­ter­val en die Ku­ne­ne­ri­vier oos daar­van uit­kom.

Be­stel Weg Na­mi­bië 2017 by ver­ko­pe@me­dia24.com of 021 443 9866 en ge­bruik dit om jou eie toer te be­plan na die mak deel van die Ka­o­ko­veld of e­ni­ge an­der streek in Na­mi­bië, van die sui­de na die noor­de. In Weg Na­mi­bië 2017 lys ons meer as 280 be­kos­tig­ba­re blyplekke, van kamp­plek­ke tot lod­ges.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.