Weg!

Berge in die see

Kaapstad

-

Digte mis vou soos ’n kombers om Seepunt en Vlaeberg. Dié mis is adveksiemi­s, wat vorm wanneer warm, klam lug oor die yskoue Atlantiese Oseaan beweeg.

HOE? Nikon D4; 28-300 mmlens; sluiterspo­ed 1/400ste van ’n sekonde; lensopenin­g f11; ISO 200. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa