Weg!

Maalstroom

Milnerton

-

’n Groepie branderpla­nkryers word verdwerg langs ’n trekstroom naby Woodbridge Island, Milnerton.

Branderpla­nkryers gebruik só ’n stroom om weer agter die branders te kom.

Kyk mooi, swemmers: Die stroom raak uiteindeli­k minder sterk. As jy in een vasgevang word, moenie teen die stroom baklei nie – ry saam totdat jy aan die kant kan uitswem – en swem dán eers terug kus toe.

HOE? Nikon D4; 28-300 mmlens; sluiterspo­ed 1/1 600ste van ’n sekonde; lensopenin­g f9; ISO 1000. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa