Weg!

Soutvinger­s

Yzerfontei­n

-

Nee, dis nie verfhale op ’n growwe seildoek nie! Dis water wat in vlak groewe in die Yzerfontei­n-soutpanne lê. Dié groewe is die resultaat van gipsmynbou aan die Weskus.

HOE? Nikon D4; 28-300 mmlens; sluiterspo­ed 1/1 250ste van ’n sekonde; lensopenin­g f11; ISO 1 000.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa