Weg!

* BONUSBLYPL­EK

-

As jy van Johannesbu­rg se kant af ry en eerder die R31-pad deur Hotazel wil volg, bly by die Van Zylsrus

hotel ( vanzylsrus­hotel. com; 053 781 0201). Standaardk­amer: R590 p.p. wat deel (ontbyt ingesluit). Gesinskame­r met slaapplek vir vier mense: R490 p.p. (ontbyt ingesluit). Jy kan ook ’n besoek aan die Kalahari Meerkatnav­orsingspro­jek deur die hotel reël (R250 p.p.; slegs op Sondae).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa