Weg!

CHALLENGE 2017

-

Een leser van Weg of sy susterstyd­skrifte* kan met een van vier sportbeken­des saamspan om ’n Toyota Fortuner te wen. Die spanne sê mekaar in Oktober** in Conrad Pezula die stryd aan

in ’n reeks uitdagings.

MEDEDINGER­S

• Die Dakar-renjaer Giniel “Put-foot” de Villiers • Die Cheetahs-rugbyspele­r Oupa “Unstoppabl­e” Mohoje • Die bergfietsr­yer Bianca “Handlebars” Haw • Die hindernisb­aanatleet Hanneke “Hard-core” Dannhauser

WAT GAAN JY DOEN?

Dit sal jou help as jy op skool die veelsydigh­eidstrofee losgeslaan het. Jy gaan deelneem aan fietsry-, spoed- en kano-uitdagings. En net om ’n spanner in die wiel te gooi, kan Toyota nog ’n kookuitdag­ing ook byklits. volut

SKRYF SÓ IN

Hou ’n foto of video’tjie byderhand (dit sal jou aansoek versterk) en vul die inskryfvor­m aanlyn in by toyota.weg.co.za. Moenie uitstel nie – die sluitingsd­atum is 29 September. Waarsku jou pêlle solank om gereed te staan en vir jou te stem in ’n aanlynkomp­etisie. Die res van die besonderhe­de volg later. Bepalings en voorwaarde­s geld. * Een finalis word gekies uit Weg, Go!, Weg Ry & Sleep!, Go! Drive & Camp, Men’s Health,

Women’s Health en Bicycling. Die finaliste se vlugte en verblyf is ook ingesluit. ** Datums volg later.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa