Weg!

• Sê jou sê

-

Ons was onlangs vir die tweede keer in die Pilanesber­g- nasionale park. Ons het by die Mankwedam gaan sit om voëls af te neem. Hierdie was die eerste keer dat ek gesien het hoe ’n bontvisvan­ger sy prooi verloor én hom weer vang.

Die foto is geneem met ’n Canon EOS 7D Mk. II met ’n sluiterspo­ed van 1/6 400ste van ’n sekonde. Dit wys jou net hoe blitsvinni­g hierdie voëls werklik is!

NICK MATHIOS, Secunda

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa