Weg!

JIM RANKIN

-

van Edenvale skryf: Die bosbok het aan ’n boom by die Makhadzi-piekniekpl­ek in die Krugerwild­tuin gehang. Die opsigter het gesê dis bobbejane wat die bosbok doodgemaak en gehang het. Is dit iets wat algemeen voorkom?

Die wildleweke­nner L.D. VAN ESSEN antwoord: Bobbejane is opportunis­tiese omnivore wat hoofsaakli­k vrugte, saad, gras en swamme vreet. Hulle vreet ook insekte en kleiner gewerwelde diere en langs die kus skulpvis en ongewerwel­de seediere. Bobbejane sal lammers van verskeie boksoorte, onder meer rooi- en bosbok, vang en vreet – gaan kyk gerus na video’s op YouTube. In sekere boerderyge­biede veroorsaak bobbejane groot skade waar hulle skaaplamme­rs vang en vreet. In baie gevalle vreet hulle net die melkpens en los die res.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa