Weg!

HORST PRITZEN

-

van Windhoek skryf: Ek is in Namibië gebore en getoë en reis gereeld. Ek het dié blomme in die Khaudum-omgewing afgeneem. Ek het dit nog nooit tevore teëgekom nie. Kan iemand dalk help met uitkenning?

Die plantkenne­r SILKE RÜGHEIMER antwoord: Dis ’n Combretum platypetal­um, ook bekend as ’n rooivlerk- of skarlaken-combretum. Hulle blom in die winter wanneer die meeste ander plante rustend is, dié dat hulle so treffend is. In Namibië kom hulle net voor in die Kavango- en Zambesistr­eek. Hulle kom egter ook verder noord voor, soos byvoorbeel­d in Zimbabwe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa