Weg!

BRITTA MARE

-

van Roodepoort skryf: Ek het die foto geneem by die Kang Ultra Stop in Botswana. Is dit slakke of doppe of is dit ’n soort plantluis?

Die insekkenne­r DUNCAN MACFADYEN antwoord: Die dopluis behoort tot die Margodidae- familie en is wêreldwyd ’n pes. Dit vreet ’n verskeiden­heid plante in Suider-Afrika. Hier’s ’n vinnige braaivleis­vuurfeit: Hulle is tweeslagti­g en kan vanself voortplant. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa