Weg!

Ons hou ook vakansie in die Hel

-

Die artikel “Maak jou tuis in die Hel” in die Julie-uitgawe het my aan dié afgeleë vallei herinner. Ons het al lekker daar fietsgery. Ons ry gewoonlik met die mooi Kruisrivie­rpad van Calitzdorp tot by die Swartbergp­as.

MARTIN BRIGGS, Onrusrivie­r Dis ’n mooi deel van ons land, Martin. Gaan kyk gerus na die portefeulj­e oor die Swartbergp­as op bl. 64. – Red.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa