Weg!

Die ganse Namibië is ’n hoogtepunt

-

Baie dankie vir die afgelope drie jaar se Namibië-gidse. Ons het onlangs ’n drie weke lange toer deur die noorde van Namibië beplan en al die hoofbakens raakgery soos genoem in julle artikels. Ons hoogtepunt­e was die Zambesistr­eek, die Kaokoveld se Hoanib- en Hoarisibri­vierloop en die Vanzylspas (ja, ons het dit sonder ’n GPS oorleef). Dis was ’n onvergeetl­ike 11 200 km!

DESIMA COETZEE, Wellington

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa