Weg!

HUIS HERFSBLAAR? WATWO, EK RY DEUR AFRIKA!

-

Die Kapenaar Julia Albu (80) reis tans deur Afrika in haar getroue Toyota Conquest, Tracy (20), met byna 400 000 km op die klok!

Sy het in Junie die pad gevat uit Kaapstad en teen druktyd was sy op die dorpie Marangu in die Kilimandja­ro-streek. Sy maak onder meer ’n draai by die Victoriawa­terval, die Malawimeer en Zanzibar.

Volg dié ouma van nege kleinkinde­rs se inspireren­de reisstorie op myafricanc­onquest.com of volg haar op Facebook (My African Conquest). >

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa