Weg!

Ewout Verschoor, staptoerve­ldgids, 27 jaar in die Kruger

-

“Om in die veld te stap maak ’n primitiewe emosie in ’n mens wakker. Die heel eerste mense het hier gelewe en gestap. Instinktie­f hou ons daarvan. Ons lewe meestal in plekke wat glad nie meer natuurlik is nie, maar hier in die bos vind ’n mens weer vrede.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa