Weg!

GAAN EK LEEUS SIEN?

-

Moenie met die verwagting opdaag dat jy hand aan hand met ’n leeu gaan stap nie. Die diere is gewoond aan voertuie, maar nie aan stappers nie. Hulle hoor jou lank voor jy hulle sien en kies vinnig die hasepad. Daar is wel gevalle waar stappers onverwagte ontmoeting­s het met buffels, olifante en leeus. Maak eerder gereed vir ’n omvattende wildernise­rvaring: van mierleeusp­oortjies bekyk tot sterre soek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa