Weg!

STUUR JOU BESTE REIS- EN NATUURFOTO’S VIR ONS!

-

HOEKOM? Ons plaas elke maand ’n keur van lesersfoto’s. Moenie skaam wees nie – krap ’n bietjie daai foto’s uit wat jy op jou rekenaar opgaar en stuur hulle vir ons! WAT? Ons hou van omtrent enigiets: natuurlewe, landskappe, portrette, vakansiefo­to’s of goggas en blomme in jou tuin. HOE? Stuur jou beste foto’s na menseselen­se@weg.co.za Moenie lêers stuur wat groter as 4 MB is nie – as ons ’n groter weergawe soek, sal ons daarvoor vra. Gee die fotograaf se naam, van, tuisdorp en kontaknomm­er. Stuur ook inligting oor waar en hoe die foto geneem is en watter toerusting gebruik is. As jy die foto op enige manier gemanipule­er het, vertel ons wat jy gedoen het. DIE FYNSKRIF Ons behou die reg voor om jou foto’s elders in die tydskrif, op ons webblad of in bemarkings­materiaal te gebruik. Lees die bepalings en voorwaarde­s by weg.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa