Weg!

Waaroor geoloë droom

-

Ten spyte van die vuur en watervloed staan die berg rotsvas. Die Swartberg is deel van die groter Kaapse Plooiingsb­erg – gaan Google dit gou!

In die bergrante vind ’n mens akkedisse en lui aasvoëls, en uit jou kar is dit moeilik om die enormiteit van die berg in te neem... klim dus uit en vergaap jou aan die berge en verstommen­de pas.

HOE? Canon EOS 5D Mk. III; 24-70mm-lens; sluiterspo­ed 1/6 400 van ’n sekonde; lensopenin­g f2.8; ISO 400.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa