Weg!

Mini-frittatas Stoute koekies

- Lewer 12 Voorbereit­yd 15 minute Gaarmaakty­d 15 minute Jy benodig 2 3 Lewer 30 koekies Voorbereit­yd 20 minute Gaarmaakty­d 10 minute Jy benodig

die aftreksel, worcesters­ous en garam masala by, bedek en prut dit vir 10 minute. Proe en geur met sout en swartpeper en maak seker die groente is gaar. Laat dit heeltemal afkoel.

2 Voorverhit die oond tot 200 ºC. Voer 1 of 2 bakplate met bakpapier uit.

3 Sny ongeveer 4 sirkels met ’n deursnee van 10 cm uit elke vel blaardeeg. Skep van die afgekoelde maalvleis in die middel van elke sirkel en vou dan elke deegsirkel in ’n halfmaan toe. Druk die rand deeglik met jou vingers vas. Pak die pasteie met die rand na bo op die bakplaat. Druk die pasteie effens plat sodat hulle stewig regop bly.

4 Bak dit vir 20 minute. Haal dit uit die oond en verf dit met die geklitste eier voordat jy dit vir nog 5 minute tot goudbruin en gaar bak. Laat dit heeltemal afkoel en pak dit in ’n lugdigte houer in die yskas. Hierdie smaaklike happies – sonder enige meel of stysel, nogal – is ’n kosblik se beste maat. Hulle is net so lekker teen kamertempe­ratuur as warm uit die oond.

• 6 eiers • 1 eetlepel elk vars pietersiel­ie

en basilie • sout en gemaalde swartpeper na smaak • 2 koppies grofgekapt­e spinasie

of krulkool • ¾ koppie sondroogta­maties, gekap • ½ koppie feta, in groot brokke

Só maak jy

1 Voorverhit die oond tot 180 ºC. Voer ’n muffinpan (met 12 holtes) uit met kolwyntjie­papiertjie­s – dit maak die uithaal en verpakking aansienlik makliker.

Meng die eiers en kruie, en geur met sout en swartpeper. Voer die muffinholt­es met spinasie uit. Plaas dan tamaties en ’n groot brok feta in elkeen. Skink die eiermengse­l in die holtes.

Bak dit vir 15 minute of tot die frittatas uitpof en stol. Laat dit heeltemal afkoel voordat jy dit in ’n lugdigte houer in die yskas bêre. Hierdie stoute koekies is togte lekker. Die harde ketelbraai­tjips sorg vir ’n heerlike soutigheid.

• 2 koppies meel • ¾ teelepel koeksoda • ½ teelepel sout • ¾ koppie (190 g) koue botter,

in blokkies gesny • 1 koppie ligte bruinsuike­r • 1 eier • 2 eetlepels gouestroop • 2 plakke sjokolade

(verkieslik donker), gekap • 50 g Flanagan’s-tjips

(seesout geur)

Só maak jy

1 Voorverhit die oond tot 170 ºC. Voer 2 bakplate met bakpapier uit.

2 Meng die meel, koeksoda en sout goed saam.

3 Meng die koue botterblok­kies en suiker vir 2 minute in ’n staanmenge­r saam.

4 Skraap die bak en voeg die eier en gouestroop by en meng weer. Voeg die meelmengse­l daarby en klits verder totdat alles goed gemeng is.

5 Vou die sjokolade en tjips met die hand deur die deeg.

6 Vorm ewe groot bolletjies (ongeveer 2 eetlepels per bolletjie) en pak dit 2 cm uitmekaar op die bakplaat. Druk dit baie liggies effens plat.

7 Bak dit vir 10-12 minute tot goudbruin. Dit sal nog sag wees as jy dit uithaal, maar sal vinnig ferm raak. Laat dit goed afkoel en bêre dit in ’n lugdigte houer buite die yskas. >

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa