Weg!

Wonderbag

-

Maak ’n bredie by die huis en skakel die stoof af sodra dit begin kook. Plaas die warm pot binne-in die Wonderbag en laai hom in jou motor. Die kos sal gaar wees teen die tyd dat julle ’n lekker piekniekpl­ek langs die waters afgebaken het. Dit neem ongeveer een uur om hoender van halfgaar na gaar te kook, en sowat twee uur vir rooivleis. Die vervaardig­er beweer ook dat die Wonderbag jou bredie vir 12 uur sal warm hou. R350 by Outdoor Warehouse

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa