Weg!

Natural Instincts Campers-eetgerei

-

Hierdie ammunisiek­is bevat ses melamienbo­rde, -bakkies, -bekers en plastiekgl­ase, asook ’n volledige vurk-, lepel-en-messestel van metaal. In die stel is ook sout- en peperpotji­es, alles slim en veilig verpak in spons. Ek glo nie queen Elizabeth ry met een van hierdie stelle in haar Range Rover rond nie, maar jou buurman Piet het waarskynli­k reeds een. R1 495 by Outdoor Warehouse

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa