Weg!

Checkpoint-minipotjie­s

-

Gee ’n potjie aan elkeen van jou gaste en laat elkeen sy eie broodjie oor die kole bak. Dis ook moontlik dat elkeen sy eie klein bredie kan kook – dit sal uiteraard vinnig gaar word. Tuis kan jy die potjies gekerfde biltong en neute pak en dit as oulike peuselbakk­ies gebruik. R440 (vir vier) by Leisurelan­d

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa