Weg!

Karoopasse en -poorte

-

Dié toer behels ’n kombinasie van die Swartbergp­as, Red Stone Hills, Meiringspo­ort, Herold, Montagupas. Dit sluit uitstappie­s soos wyn- en olyfproe, ’n watervalbe­soek en swemkans in.

TOERINLIGT­ING

Datums 7-11 September 2017; 9-13 November 2017 Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nagte

Gemiddelde daaglikse afstande 30-50 km Vertrekpun­t Queen’s Hotel, Oudtshoorn Blyplek Hotelle, gastehuise en kampterrei­ne Tariewe R8 495 p.p. wat deel; R4 250 per kind jonger as 12 wat deel; R10 995 per enkelreisi­ger

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa