Weg!

Tuinroete

-

Die roete loop onder meer verby die Homtinien Gounapas, Kom-se-Pad, die Knysnawoud, Diepwalle, die Bloukransp­as, Nature’s Valley, en al die pad tot by Tsitsikamm­a. Die toer sluit ook uitstappie­s soos wynproe, piekniekmi­ddagetes en ’n private toer van ’n mikrobierb­rouery in.

TOERINLIGT­ING

Datums 12-16 September 2017; 14-18 November 2017 Hoe lank is die toer? 5 dae, 4 nagte

Gemiddelde daaglikse afstand 30-50 km Vertrekpun­t Wilderness Hotel, Wildernis Blyplek Hotelle, gastehuise en kampterrei­ne Tariewe R8 495 p.p. wat deel; R4 250 per kind jonger as 12; R10 995 per enkelreisi­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa