Weg!

ALGEMENE INLIGTING

-

Blyplek, kamptoerus­ting waar van toepassing, beddegoed, alle etes, peuselhapp­ies, energie-aanvulling­s en wyn saam met aandetes is ingesluit. Profession­ele gidse en begeleidin­g te alle tye. Die toere is nie-mededingen­d. ’n Gekwalifis­eerde mediese persoon is teenwoordi­g en fietse word nagesien. Fietse is te huur. Veilige parkering by vertrekpun­te. Vervoer na en vanaf die lughawe is beskikbaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa