Weg!

Bly in ’n lodge

-

Dag 1 Ons kom laatmiddag by ons hotel bymekaar, en geniet aandete in die restaurant.

Dag 2 ’ n Bussie neem ons na Nature’s Valley, van waar ons na Keurboomst­rand gaan stap. Ons stop halfpad vir middagete by Forest Hall.

Dag 3 Dit is nog ’ n voldag se stap in kuswoude en strandlang­s op die mooi Kranshoek-voetslaanp­ad tussen Plettenber­gbaai en Knysna.

Dag 4 Ons stap vanoggend die “Kringe in die bos”-roete saam met Meagan Vermaas, eet middagete en proe wyn by die Bramonwynp­laas en sluit die dag af met ’ n bootvaart op die Keurboomsr­ivier.

Dag 5 Dis ons laaste stapdag, al om die Robberg-skiereilan­d. Ons geniet ’ n piekniekmi­ddagete hier, en dan is dit tyd om te groet. *

Datums 20-24 Oktober 2017; 17-21 November 2017; 16-20 Maart 2018

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa