Weg!

Hoe werk dit?

-

Dit is ’ n ordentlike slentersta­p oor vyf dae en vier nagte saam met kundige gidse. Die stapgroepe is klein – nie meer as 14 mense nie.

Jy bring net jou klere, stapskoene en -stok, kamera, verkyker en dagsak. Ons sorg vir die res: verblyf, alle etes, toegangsta­riewe vir die natuurrese­rvate en vervoer tussen die verskillen­de staproetes. As jy tot op Plettenber­gbaai vlieg (Cem Air het daagliks direkte vlugte uit Johannesbu­rg en Kaapstad) pik ons jou by die lughawe op. Kies tussen twee verblyfops­ies: 1 LUUKSE KAMP Ons slaan twee aande in die Diepwallew­oud kamp op en twee aande langs die Keurboomsr­ivier. Ons sorg vir luukse tente, beddens, linne en handdoeke, en daar is ablusieger­iewe by elke kampterrei­n.

Koste R8 950 p.p. wat deel (enkelreisi­gers betaal R11 635 p.p.). 2 LODGE Ons bly in drie- of viersterlo­dges in die Plet- en Crags-omgewing.

Koste R10 950 p.p. wat deel (enkelreisi­gers betaal ’n bykomende 30% ).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa