Weg!

EK IS ’N AMATEUR...

-

Dit maak nie saak of jy en jou mik-en-druk nog huiwerig is en of jy al gekonfyt is nie; dié fototoer kan jou vaardighed­e slyp. Ons sal jou leer oor komposisie, beligting en ’n hele paar fototruuks wys – langs die pad of gesellig om ’n kampvuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa