Weg!

TOERUSTING

Wag ’n luilekker dag by die strand op jou gesin, of is jy en jou maat op pad na ’n somermusie­kkonsert in ’n botaniese tuin? Jy het ’n koelsak nodig vir julle eet- en drinkgoed.

- WOORDE CYRIL KLOPPER FOTO’S JAMES GARAGHTY

Moenie dat lou bier en verlepte slaai jou piekniek se gees blus nie. Kies ’n koelboks wat sy naam gestand doen en die eisj in ys sit

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa