Weg!

Maanhare koel af by watergat

-

Ek het onlangs op ’n leeutrop net buite die Onder-Sabie-ruskamp in die Krugerwild­tuin afgekom.

Ons het geduldig gewag totdat hulle een vir een opgestaan en na die rivieroewe­r gemik het.

Uiteindeli­k het sowat 20 leeus kom water drink. Wat ’n ongeloofli­ke gesig!

STEVEN JARRETT, Durban

 ??  ??
 ??  ?? Beplan jou volgende wildkykvak­ansie met Weg se 2017 Krugergids wat tans op die rakke is, of bestel een by
winkel.weg.co.za teen R55.
Beplan jou volgende wildkykvak­ansie met Weg se 2017 Krugergids wat tans op die rakke is, of bestel een by winkel.weg.co.za teen R55.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa