Weg!

Slaap julle vanaand hier?

-

Ná ’n lang dag se ry van die Kaap af tot by die Twee Rivierenru­skamp in die Kgalagadio­orgrenspar­k is ons vriendelik ontvang op ons chaletstoe­p. Maar helaas, ons moes ons eie tasse afpak... BELINDA VAN RENSBURG,

Kaapstad

Ja-nee, dié witkwasmui­shonde is te ougat! Lees ons Klassieke Reisplan vir die Kalahari op bl. 34.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa