Weg!

Vat die krag ssaam met jou

-

Dubbelbatt­erykrag is wonderlik, maar krag vir wanneer jy rondbeweeg, is selfs nog beter! Ons draagbare kragbanke het al wêreldwyd gereis, van die taaiste roetes in Afrika af tot in die verste uithoeke van die Australies­e outback. Dié draagbare kragbanke is bestand teen valle, skokke en knalle en sal seker maak alles in jou kampplek werk soos ’n goedgeolie­de masjien, maak nie saak waar jy is nie.

Die National Luna Portable Power Pack is maklik om te installeer en het ’n ingeboude dubbelbatt­erystelsel, ’n akkurate batterymon­itor en verskeie uitlaatsok­ke.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa