Weg!

HET JY GEWEET?

-

National Luna is die enigste vervaardig­er van kampyskast­e in Suid-Afrika. National Luna was die eerste maatskappy ter wêreld om ’n ys-/vrieskas met twee komparteme­nte te ontwerp en vervaardig wat ’n enkele kompressor gebruik het. Dit is in 2002 vrygestel en dit het 10 jaar geneem voor die eerste Chinese kopie op die mark verskyn het. Alle National Luna-yskaste word vervaardig en getoets tot op die tropiese vlak (43°C) – die hoogste internasio­nale toetsspesi­fikasie vir ys-/vrieskaste. National Luna het die grootste verskeiden­heid 12V-kampyskast­e in die wêreld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa