Weg!

Die ou man en die see

Chris Fallows, Kaappunt, Suid-Afrika (2014-wenner)

-

’n Yslike sonvis, ook genoem ’n mola mola, swem deur oop waters met twee loodsvisse as geselskap. As ’n mens die sonvis in profiel sien, lyk dit nogal soos dié van ’n mens – ’n ou man wat in die water dryf.

HOE? Canon EOS 5D Mk. II; 8-15 mm-lens; sluiterspo­ed 1/200 van ’n sekonde; lensopenin­g f8; ISO 250. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa