Weg!

Ysblokke

-

Seagullysb­lokke

Ek vermoed ons het almal een van Seagull se ysblokke in ons vrieskas – dis Afrikanapl­astiek nes Addis-waterbotte­ls en Tupperware­houers. Die ysblok met kurwes werk lekker vir blikkies, terwyl jy die jelpak vooraf kan vorm en dit dan vries soos nodig. R22 ( jelpak), R25 (kurwesteen), R16 (steen) by

seagullind­ustries.co.za

Leisure Quipysblok­ke

Hierdie ysblokke is lekker plat sodat jy dit aan die kante van ’n koelkis kan pak en jou proviand sodoende beter koud hou. Dis beskikbaar in drie groottes en kleure en die vloeistof waarmee dit gevul word, is nie giftig nie – ingeval dit sou lek. R15 (200 ml), R24 (400 ml), R45 (800 ml) by Makro

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa