Weg!

Skryf aan ons en wen ’n prys!

- Steven wen ’n paar Jeep Iguana-stewels ter waarde van R1 700.

Jeep vervaardig reeds van 1941 af puik buitelewep­rodukte, en met dié stewels is jy gereed vir enige avontuur. Die duursame stewels het stewige bokante van leer. Die nylonmaasv­oering hou jou voete koel en gemaklik, en die rubbersole sorg vir trekkrag en ’n stewige vastrap. Gaan na jeepfootwe­ar.co.za vir meer inligting.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa