Weg!

WAT SÊ DIE MENSE?

-

Ernst Brunke, afgetrede wetenskapl­ike, Bellville

“Ek sal altyd onthou wat die Vloks aan die einde van die staptog vir ons gesê het: “Julle is nou meer as net stappers wat ons besoek het – julle is nou ons vriende en enige tyd welkom om te kom kuier.”

Louise Smit, boer, Wellington

“Die eenvoud van die paar dae sal my altyd bybly. Miskien is dit hoe die lewe eintlik moet wees en voel?”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa