Weg!

Tjorts op Cheerio-tuine

-

Ek het al gehoor van die Cheerio-tuine op Haenertsbu­rg, maar was nog nie self daar nie. Ek sou nooit gaan kyk het as ek dit nie raakgelees het in Weg #156 nie. Dis ’n mooi plek met blomme, damme, struike en bome.

Weg- tydskrif is soos Google: As jy iets wil uitvind oor mooi plekke of oorde, blaai net daardeur en jy sal kry wat jy soek.

JACKIE EKSTEEN, Polokwane

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa