Weg!

FRANS J. GROTIUS

-

van Brakpan skryf: Ek het eers toe ek na dié foto op my rekenaar kyk, agtergekom daar is ’n klein insek op die grashalmpi­e. Hy was uitstekend gekamoefle­er – ek het niks gesien terwyl ek die fokus gestel het vir die foto nie. Weet iemand watse insek dit is? Die insekkenne­r DUNCAN MACFADYEN antwoord: Dis die larwe van die nogal harige Stictopleu­rus scutellari­s wat behoort tot die Rhopalidae­familie in die Hetero p te ra-suborde. Ons weet maar min van die familie af – ek het aangeklop by die Heteropter­a- kenner dr. Dawid Jacob en daar is letterlik geen inligting oor die kalant nie. Maar ’n mooi foto, nietemin!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa