Weg!

MOOIBERGE-PADSTAL

-

Waar? Sowat 9 km van Stellenbos­ch af in die rigting van Somerset-Wes, langs die R44. Wanneer? Saterdae, Sondae en openbare vakansieda­e. Daagliks in die Desember-skoolvakan­sie. Oop 9.30 vm.-4.30 nm. Toegangsta­rief R10 p.p.; R5 vir kinders jonger as 12. Prys van aarbeie R40/kg. Nog inligting 021 881 3222

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa