Weg!

MARK TOE OP ’N SATERDAG

-

Maak ’n draai by die dorpsmark langs die NG kerk in Hugenotewe­g as jy oor ’n naweek hier is (10 vm.-3 nm.). Die stalletjie­s het goed soos wildeboego­e en tweedehand­se boeke, en jy kan onder die boom sit, na die musiekmake­r luister en aan ’n pannekoek smul.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa