Weg!

PIERNEEF, 60 JAAR LATER

-

Dit is vanjaar 60 jaar sedert die Suid-Afrikaanse kunstenaar Jacob Hendrik Pierneef oorlede is en die La Motte-museum herdenk dit met ’n spesiale uitstallin­g van sy werk (tot 3 Januarie 2018). Gaan kyk – dis gratis! Oop Dinsdae tot Sondae 9 vm.-5 nm. Kontak 021 876 8850;

la-motte.com

 ??  ?? DIE WYNTREM
DIE WYNTREM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa