FRANSCHHOEKMOTORMUSEUM
Bespreek vooraf telefonies of per e-pos ( magdaleen@fmm.co.za); R80 p.p.; R40 per kind tussen 3 en 12 jaar oud. Laaste toegang is om 4 nm. (weeksdae) en 3 nm. (naweke) – begroot sowat 40 minute vir die besoek. Kontak 021 874 9002;
fmm.co.za