Weg!

ANELÉ VAN WYK

-

Canon PowerShot SX50

TOAST SÊ: Jy kan enige kamera op ’n Weg- fototoer saambring – ons fotogidse sal jou help om die beste uit jou toerusting te kry, of dit nou ’n duur D-SLR met klompe lense is of ’n mik-en-druk wat in jou hempsak pas.

Ek sê altyd vir mense elke kamera het sy beperkinge. ’n Groot D-SLR met ’n meneer van ’n lens is swaar – en dus lomp om saam te vat op jou mokorovaar­t.

Anelé se kamera is ’n PowerShot SX50: ’n superzoem (of brugkamera, so genoem omdat dit die gaping oorbrug tussen D-SLR-lenskamera­s en meer kompakte mik-en-drukke) wat iets van als kan doen sonder om ’n plaas se geld te kos. Dis ’n puik reiskamera omdat hy nie swaar om jou nek hang nie. Jy kan nabyfoto’s (makro) daarmee neem, maar ook inzoem op ’n hiëna wat doer ver sy snoet uit ’n erdvarkgat steek.

Dié sonsonde rgangtonee­l oor die Botetirivi­er was die perfekte tyd vir ’n kamera soos die PowerShot SX50 om sy slag te wys – danksy Anelé se behendighe­id daarmee, natuurlik (want elke kamera het ’n “bestuurder” nodig!).

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa