Weg!

Shweshwe-piekniekko­mbers

-

Dié komberse word gemaak deur Richard en Precious Mahuni in Kaapstad. Hulle is duursaam (die onderkant is waterdig) met ’n draband, en is beskikbaar in mooi kleure (blou, groen, rooi).

En dis groot genoeg vir ’n gesin van vier (1,8 x 2 m), én ’n kleinerig hond. R450 by 084 830 0175 (Richard)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa